Modulekode | MWT 311 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Deel 1: Metodes en vaardighede in gemeenskapswerk Metodes en vaardighede vir die gemeenskapswerkproses in die praktyk in 'n ontwikkelingskonteks: identifisering van kapasiteit en behoeftes in gemeenskappe, gemeenskapsdeelname en betrokkenheid; mobilisering van gemeenskapsaksie; funksies en vaardighede van ’n gemeenskapsprojekbestuurder; projekbeplanning; gemeenskapsprojekproses. Deel 2: Maatskaplikewerkintervensie: Groep Intervensie met behandelingsgroepe met klem op die proses en vaardighede; gevorderde groepleierskap; teoretiese benaderings tot werk met groepe. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MWT 210, 220, MWP 261 +DS |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App